Bonne, Mapans( Pennikie Mannetjie!) & Skurtie(Skeemsaam!)

Vat oor met n stukkie PLAYSTATION (FIFA)....Die galante vat ball serious wuh! Niks ontbreek hul ball tyd vol genot en plesier hoor tjy!....Ma wag tot ou Mike! round slat, oooo! Dan ruk die tavern behoortlik, want die klonk secure alles perfect, bliksem...ek en ou Giggs KRAAAAAAAK os ve die klonk jong! K@K snaAKS gedra "OU MEAVE" hom....Os sekkel weer om os HOUSE sessions te doen, want glo vry, n laastig gaan weer wil die Sshalton's disturb wuh!....ma daai se niks, os doenit reg oumaat....niks of nimand gaan die Flirtatious House Lovers stop, want music is second nature ve os.......DJ Wayno

No comments: